Modulekode | LEX 852 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Inleiding tot die kernaspekte van menslike taaltegnologie in die leksikografie en natuurlike taalverwerking met fokus op die samestelling en manipulering van korpusse, bou en validering van spelkontroleerders en die gebruik, samestelling en gebruiksmonitering van papier-, elektroniese en internetwoordeboeke. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Afrikatale |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App